Home Namibia South Africa Bulk Sales Various About Us Order Form Customer Feedback Contact Us Links Our Blog
.
What Our Customers Say
  (Extracts From Some of the Letters)

Ek het hulle gekry ! Hulle is besonders, dankie baie. (Daniella - Gauteng)


I received my order yesterday. Thank you ever so much, they are all so gorgeous and thank you for my presents also that you mined yourself, how precious. (TJ - Eastern Cape)

Dankie baie vir my pakkie, ek is mal daaroor en baie dankie vir my twee klippies, ek waardeer dit opreg !!  (Daniella - Gauteng)

Parcel received yesterday. Thank you so much for super service and the specimens are awesome!!!  (Damon - Eastern Cape)

Vreeslik baie dankie vir my mooie mooie kristalle. Dit het tyd gevat om deur almal te werk maar ek het. Elke een is ongelooflik kosbaar.  Baie dankie ook vir die twee gratis kristalle. Hulle is asemrowend mooi. Soms kan mens net stil raak as jy sien watse prag uit die grond kom!  (Isabel - Wes-Kaap)

Thank you very much my order arrived this morning. As always I am very grateful. Big thank you for the gift. (Dudley - Eastern Cape)

Ek het die pakkie ontvang en ek is baie tevrede! Baie dankie vir die ekstra spesimens. (Pieter - OVS)

.... have received and they are awesome. :)  (Donovan - Western Cape)

I am extremely chuffed with my specimens and thank you so much for my gift. Really appreciated. (Dudley – Eastern Cape)

Thank you very much for my order. I like the specimen ....... very much. What a pleasant surprise to receive my gift quartz. A big thank you for that and the prompt efficient service. I will definitely be placing near future orders with you guys ... (Dudley – Eastern Cape)

I received my crystals! Thank you so much! I love the crystal you mined! (Anna - Western Cape)

... thank you I am very happy. Also, thank you for including the gift with the order, it was very much appreciated!!  (Chris - Western Cape)

Ons pakkie het veilig aangekom. Baie baie dankie vir die mooi specimens asook die mooi geskenke. Dit word baie waardeer. Dit is alryd 'n plesier om by julle te koop. (Sean - Gauteng)

Die specimens is pragtig en presies wat ek gesoek het. Baie dankie. Dankie ook vir die mooi Quartz cluster. Ek waardeer dit. (Marius - OVS) 

Thank you kindly for your excellent, fast and friendly service. (Kim – Western Cape)

Wow!  Die specimens is pragtig. Baie dankie. Baie dankie vir die eksta kwarts specimen.  (Marius - OVS)

We got our order thank you very much! We are extremely pleased with the specimens and thank you for the gift. We are very happy about your service. 
(Jayden - Gauteng)

Wow wow wow, I am in total awe!  I honestly don't know how I am going to let any of these go!  They are all absolutely gorgeous. Thank you so much for your trouble.  Cant wait to see what you got next!  (Isabel – Western Cape)

Thanks for the crystals, received them today ... Thanks for the sample specimen as well. Will be in touch one of these days again. (Jonah – KZN)

Ek het die stukke ontvang en ek is baie tevrede, baie dankie!  (Pieter – OVS)

Ek het die pakkie ontvang, baie dankie vir die extra spesimens!  (Pieter – OVS)

I would like to thank you for the crystals and the extra gifts, your kindness is appreciated. (Jody – Western Cape)

I have just received the parcel ... Love my specimens, thanx. And the special quartz that you gifted me. Love the shiny clarity of it! Really a beautiful crystal. (Kim – Western Cape)

Received my specimens this morning. Thanks for the extra specimens, I love them all!  (Tony - Gauteng)

Baie dankie vir my pakkie met mooi spesimens asook geskenke, dit word altyd waardeer.  (Sean - Gauteng)

Just received my specimens. I really appreciate the extra specimens.  Thank you  (Tony - Gauteng)

Many thanks for sending the crystal order so speedily.  I received it today - so carefully packed!!  They are really beautiful crystals, and I love the 4 extras - thanxx  Not everyone packs their crystals with such great care and consideration.  I will definitely be getting more from you in the near future.  (Kim - Western Cape)

I received my specimens this morning. Many thanks for the additional two specimens.  (Tony - Gauteng)

Ek het die pakkie vandag ontvang en is baie tevrede! Baie dankie vir die gratis stukkies. Ek sien uit na my volgende order ... (Pieter - OVS)

Ek het die pakkie ontvang en is so gelukkig daarmee 😍 Die Fluorite asook die vreemde Quartz is in my persoonlike versameling! (Waldo – Suid-Kaap)

I received my crystals, and I'm very happy with them! Thank you for the quartz cluster, I have a weakness for quartz! It's really appreciated!  (Anna - Western Cape)

Weereens baie dankie vir die pragtige kristalle, en die ekstra!  (Deirdre - Oos-Kaap)

Baie dankie vir my spesimens wat veilig aangekom het. Dankie ook vir my geskenkie. :)  (Tony - Gauteng)

Vreeslik dankie, my pakkie het vandag gekom. Hulle is almal pragtig! En dankie vir die Ekstra :-)  (Deirdre - Oos-Kaap)

I have just opened the parcel. Thank you so much for the additional crystals! This was a lovely surprise and what a wonderful gift! Very kind of you.  (Amy - Western Cape)

Thank you I have received the crystals, they are truly beautiful. And I really appreciate the gifts, they are lovely. (Storm - KZN)

Baie baie dankie vir my pakkie wat veilig vanoggend al hier aangekom het, ek is baie opgewonde oor my nuwe spesimens ... (Sean - Gauteng)

My specimens arrived this morning and I love them! Thank you so much for the beautiful quarts crystal you included, it is wonderful. I really look forward to ordering from you again ...  (Kerryn - Gauteng)

Dankie het die specimens vandag ontvang. Vir my is dit twee absolute pragtige specimens asook kwaliteit en waarde vir geld. Dankie ook vir die mooi kristal wat julle gegee het. Julle verpakking is ook excellent. (Leon - Gauteng)

Baie baie dankie vir my pakkie wat veilig aangekom het, ek kon eers laas vrydag die pakkie oopmaak, dit was die lang wag werd. :)  Baie dankie ook vir my twee geskenkies ...  (Sean - Gauteng)

Baie baie dankie, het my pakkie vandag ontvang en is baie gelukkig met my nuwe spesimens en ook die geskenk. Ek kan nie ophou kyk na hulle nie :)  (Sean - Gauteng)

... Ek is baie, baie, baie gelukkig met wat ek gekry het, dit is rκrig mooi en dis presies wat ek gesoek het ... So baie, baie dankie ... En baie dankie vir die ekstras, ek hou baie daarvan ... Ek is baie gelukkig, en ek waardeer dit vreeslik baie, en ek sal definitief weer bestel. (Waldo – Suid-Kaap)

... Vreeslik baie dankie vir my baie mooi kristalle wat ek vandag ontvang het, hulle was so goed verpak. Ook baie dankie vir die twee geskenke wat julle ingesluit het, dit word baie waardeer. (Sean - Gauteng)

...  Ek wil net laat weet dat ek my kristalle gekry het, en ek is regtig verskriklik bly met wat ek gekry het.  Baie, baie, baie dankie, ek sal beslis binnekort weer koop.  (Waldo – Suid-Kaap)

...  Baie mooi specimens en eks mal oor my geskenk ...  (Juanita - Wes-Kaap)

...  Ek wil net dankie sκ vir my pragtige kristalle en vir die ekstras. Ek waardeer dit opreg. (Nina - Wes-Kaap)

Het vandag die specimens gekry, ek dink hulle is almal fantasties dankie ook vir die 2 mooi kristalle ek waardeer die mooi gebaar ...  (Leon - Gauteng)

LET US SHARE THE BEAUTY OF NATURAL CRYSTAL SPECIMENS AND MINERALS WITH YOU ...
.

Home Namibia South Africa Bulk Sales Various About Us Order Form Customer Feedback Contact Us Links Our Blog